Thursday, 5 September 2013

Oomblik vir 'n leeftydt

Alles begin as 'n stokperdjie maar so meer die tyd verby gaan raak 'n mens meer en meer verlief met dit soos ek in my blog genoem het.


Toe ek klein was en gekyk het hoe mense bak al was dit net pannekoeke het dit 'n glimlag op my gesig gebring net hou ongelooflik en wonderliken natuurlik die opgewondeheid om dit te eet, het ny gelukkig gemaak al was dit net vir 'n paar sekondes. Elke tyd as ek gebak het wil ek net daardie gelukkige oomblik terug bring. al was dit nie vir my self nie maar om 'n glimlag op iemand anders se gesig te sien, was die vir my die grootste vreugde van bak.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. leeftydt - leeftyd
    2. so meer die tyd - soos die tyd verbygaan
    3. verlief met dit - verlief daarop
    4. het dit 'n glimlag op my gesig gebring - wat 'n glimlag op my gesig gesit het.
    5. hou - hoe
    6. elke tyd - elke keer
    7. Maak seker dat jy al jou sinne met hoofletters begin.

    ReplyDelete