Thursday 3 October 2013

Wanneer ons blootgestel aan iets wat ons het geen kennis oor, ons het 'n vrees vir dit veroorsaak dat ons absoluut clueless is en het geen beheer daaroor, dit is presies hoe ek gevoel het toe die skep van hierdie blog en om by te voeg op my ergste nagmerrie moes dit in Afrikaans wat ek is nie so vertroud. Maar na 'n paar dae van sukkel het ek daarin geslaag om net perfek en tot my verbasing het ek dit baie geniet. Ons weet nooit hoe iets sal wees as ons dit nie probee


Sunday 29 September 2013

My beroemde sjokolade brownies

Men's het verskillende methode van bak maar sodra hulle die een vind wat hulle miljoene myle weg dra, wil hulle ontmidelik daardie omblik oor en oor herbeleef. Dit is presies wat met my beroemde sjokolade brownies gebeur al moet ek dit self se. Die resep gaan soes volg: 

Voorverhit die oond tot 180 C en smeer 'n 20 cm losboom - koekpan liggies. Jy moet het 200g botter, 300 ml suiker, 4 eiers, geklits, 480 ml koekmeel, 5 ml bakpoier, 2 ml fyn kaneel dit is opsioneel, 100 ml kook water, 150 g donkersjokoladerdruppels. Vir die sjokoladesous makeer jy 125 ml kook water, 150 g donkersjokolade, 8 ml glukosesjokolade, 25 ml botter en 15 ml suiker.

Die methode gaan soes volg: Room die botter en suiker saam tot lig en donsig. Voeg die geklitste eiers geleidilik by. Voeg die bakpoeier en kaneel by en meng deeglik. Roer die kook water en vanielje by en vou laastens die sjokoladedrupls in. Giet die beslag in die voorbereide koekpan en bak ongeveer 60 minute of tot gaaar. Laat die koek afkoel. Laaste plaas al die sousbestabddele in 'n pot en roer gedurig tot die sjokalade gesmelt en 'n gladde tekstuur verkry is. Giet die sous deur 'n sif om enige klonte te verwyder. Laat dit 1 - 2 minute afkoel en gooi dit oor die brownies.

Al wat jy nou moet doen is miljoene myle weg sweef, terwyl jy dit geniet.

Tuesday 17 September 2013

Hoe ek hulle klein hartjies gesteel het

In vandag se samelewing probeer ons almal om 'n verskil te maak deur terug te ploeg waar ons kan maak nie saak hoe groot of hoe klein dit mag wees nie.Een oggend sit ek diep in gedagte en wonder hoe ek 'n verskil kan maak en wat ek kan bid aan diegene wat minder bevoorreg is. Geld het ek nie om te gee nie dus moes ek met 'n ander alternatief voorendag kom, iets wat hulle harte sal laat oopgaan en sal by bly vir 'n leeftyd. Skielik tref dit my soos 'n weerstraal! Hoekom doen ek nie die een iets waarvoor ek die grootste liefde het nie? Ek besluit toe dan en daar dat ek gaan kollewyntjies maak vir die weeskinders in die weeshuis en om dit ekstra spesiaal te maak gaan ek 'n foto van elke kind op hul kolwyntjie sit.

Die dag toe ek by die weeshuis instap en die kindertjies voor my sien was ek oorstelp met vreugde veral toe ek sien hoe in hul skik hulle was oor hulle eie persoonlike kolwyntjie. Oral waar ek gekyk het was gelukkige gesiggies en bree glimlaggies en my hart het net daar gesmelt.

Ek het dadelik geweet dat ek hulle harte gesteel het en 'n goeie nagedagte sal laat en dit alles deur my groot liefde en passie vir bak.



Thursday 5 September 2013

Oomblik vir 'n leeftydt

Alles begin as 'n stokperdjie maar so meer die tyd verby gaan raak 'n mens meer en meer verlief met dit soos ek in my blog genoem het.


Toe ek klein was en gekyk het hoe mense bak al was dit net pannekoeke het dit 'n glimlag op my gesig gebring net hou ongelooflik en wonderliken natuurlik die opgewondeheid om dit te eet, het ny gelukkig gemaak al was dit net vir 'n paar sekondes. Elke tyd as ek gebak het wil ek net daardie gelukkige oomblik terug bring. al was dit nie vir my self nie maar om 'n glimlag op iemand anders se gesig te sien, was die vir my die grootste vreugde van bak.

Wednesday 28 August 2013

'n leeftyd op die lippe

Dit het begin as 'n doodgewone stokperdtjie, nooit het ek geweet dat dit in 'n passie sou verander. 


Ek is 'n dood gewone meisie wat gehou het van bak. Ek het kolwyntjies, flapjacks, wafels en enige soet goed gebak net om die drang te stop. Ek was bereid om elke resep te probeer net om te kyk watter een vir my die beste was. Eendag toe besluit ek en my vriendin om ons eie kombinasie te probeer, ek het baie gemengde gevoelens gehad oor die resultate, tot my verbasing was dit perfek. Vanaf daardie dag ek gek oor koek bak. Dit voel asof ek nie genoeg kan kry nie, ek het die groot passie binne my wat net wil uitbars. Ek bak vir verjaar dae, funksies en somer net vir pret.


Onlangs het ek probeer om rooi fluweel kolwyntjies vir my 21ste verjaarsdag te probeer want dit is my gunsteling. Ek het my tyd gevat met elke bestandeel en besonderhede want ek wou he dit moet perfek wees.


Dit was my beste geskenk want my rooi fluweel kolwyntjies was die mooiste ooit