Sunday, 29 September 2013

My beroemde sjokolade brownies

Men's het verskillende methode van bak maar sodra hulle die een vind wat hulle miljoene myle weg dra, wil hulle ontmidelik daardie omblik oor en oor herbeleef. Dit is presies wat met my beroemde sjokolade brownies gebeur al moet ek dit self se. Die resep gaan soes volg: 

Voorverhit die oond tot 180 C en smeer 'n 20 cm losboom - koekpan liggies. Jy moet het 200g botter, 300 ml suiker, 4 eiers, geklits, 480 ml koekmeel, 5 ml bakpoier, 2 ml fyn kaneel dit is opsioneel, 100 ml kook water, 150 g donkersjokoladerdruppels. Vir die sjokoladesous makeer jy 125 ml kook water, 150 g donkersjokolade, 8 ml glukosesjokolade, 25 ml botter en 15 ml suiker.

Die methode gaan soes volg: Room die botter en suiker saam tot lig en donsig. Voeg die geklitste eiers geleidilik by. Voeg die bakpoeier en kaneel by en meng deeglik. Roer die kook water en vanielje by en vou laastens die sjokoladedrupls in. Giet die beslag in die voorbereide koekpan en bak ongeveer 60 minute of tot gaaar. Laat die koek afkoel. Laaste plaas al die sousbestabddele in 'n pot en roer gedurig tot die sjokalade gesmelt en 'n gladde tekstuur verkry is. Giet die sous deur 'n sif om enige klonte te verwyder. Laat dit 1 - 2 minute afkoel en gooi dit oor die brownies.

Al wat jy nou moet doen is miljoene myle weg sweef, terwyl jy dit geniet.

No comments:

Post a Comment